Mackenzie Davis

Mackenzie Davis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mackenzie Rio Davis
Geboorte 1 April 1987 (1987-04-01)
Nasionaliteit Kanadees
Alma mater McGill Universiteit
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mackenzie Davis (gebore 1 April 1987) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Martian (2015) en Blade Runner 2049 (2017), en in die televisiereekse Black Mirror (2011) en Halt and Catch Fire (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search